Omtrent hierdie toer
ʼn Bekostigbare bestemming!
- Siem Reap se eeueoue tempels word besoek – bewonder die argitektuur en bouvernuf van die tyd
- Die lewe op die Mekong Delta met die ongelooflike natuur
- Hanoi, die stad wat nooit rus nie, met ʼn sterk Franse invloed
- Hoi Ann – leer ʼn Viëtnamese dis maak, koop pêrels en van hul leerprodukte
- Saigon – van dié stad kry mens nie genoeg nie
- Die hartseer van die oorlog as die Cu Chi tonnels besoek word