• Turkye (Nuwe Testament)

Turkye 2021

(Nuwe Testament)

9 – 19 Oktober 2021

Omtrent hierdie toer

  • Kappadosië – die feetjiemooi landskap in die Zelve-, Dove- en Rose-valleie
  • Pammukale – bekend as “katoenkasteel”, met die groot, indrukwekkende begraafplaas
  • Besoeke aan Sardis (hoofstad van Lidia)
  • Smirna of Izmir – die derde-grootste stad van Turkye
  • Efese – Egeïese streek met die uitstekend-behoue antieke biblioteek en teater.
  • Istanbul – Hagia Sofia, Blou Moskee, Topkapi Paleis, ens.

Doen navraag omtrent hierdie toer