Omtrent hierdie toer
- Colombo – beleef die parke, kommersiële gebied en sien die F1-baan in die weste van die land.
- Kandalama – besoek die Dambulla Rotstempel en Sigiriya, ʼn stad bo-op rots
- Kandy – besoek die botaniese tuine en Edelgesteente-museum.
- Reis na Nuwra Eliya waar die Blue Field-teeplantasie geleë is
- Besoek ook die Diyathalawa-treinstasie en militêre basis
- Yala Nasionale Park
- Galle – in die suide van Sri-Lanka. Hier sien ons die invloed van die Portugese argitektuur
- Onderneem ʼn bootrit en besoek die vleiland en waar die skilpaaie is
- Negambo – inkopies word hier gedoen en res van die dag kan u op u eie die stad verken voor ons terugkeer na Suid-Afrika