• Spanje & Portugal

Spanje & Portugal

12 September – 2 Oktober 2021

Slegs 2 plekke beskikbaar!

Omtrent hierdie toer

Beleef die beste van dié twee lande! Geskiedenis, kultuur en goeie wyne!

Passievol, gesofistikeerd en toegewyd daartoe om die goeie lewe te lei, is Spanje en Portugal meer divers as wat u ooit gedink het. 

Voeg die middel-eeuse kastele, die klipstrate van dorpies asook die asemrowende stede.

Kom beleef saam met Seagull wat hierdie twee lande bied.

Doen navraag omtrent hierdie toer