• Slowenië & Kroasië

Slowenië & Kroasië

9 – 24 September 2021

Omtrent hierdie toer

Kom reis met Seagull na Slowenië & Kroasië.

Ons reis gedurende die perfekte tyd van die jaar om hierdie lande te verken. Die weer is ideaal en die mense verwelkom besoekers met oop arms!

Van die hoogtepunte op hierdie toer is:

  • Feetjiemooi Ljubljana
  • Postonja-grotte
  • Olyfboorde en keisteenstrate van die Istria-skiereiland
  • Swem in die Adriatiese See en verken Hvar-eiland
  • Woude en watervalle in die Plitvice- en Krka Nasionale Parke
  • Inkopies en markte

Doen navraag omtrent hierdie toer