• Russiese Waterweë

    Van Moskou tot St. Petersburg

Russiese Waterweë: Van Moskou tot St. Petersburg 2021

19 – 31 Augustus 2021

Slegs 4 Plekke Beskikbaar

Omtrent hierdie toer

  • Dagtoere in St. Petersburg en Moskou.
  • Petersburg – Hermitage-museun, Winterpaleis en nog vele meer
  • Mandrogi – besoek die vodka-museum
  • Moskou – Kremlin

Die koste van die ingesluite uitstappies is €673 en is ingesluit in die toerprys.

Die toer kan met die Baltiese State toer gekombineer word.

Doen navraag omtrent hierdie toer