Omtrent hierdie toer
Roemenië is die nuwe “moet-sien” bestemming van Europa.
Reis op die Transfagarsan-roete met ʼn hoogte van 2 000 m!
- Besoek die Curtea de Arges-katedraal wat in die 16de eeu gebou is
- Sighisoara – Biertan Fort
- Sighetu Marmatiei – Barsana Houtklooster (UNESCO Wêreld-erfenisterrein)
- Voronet- & Agapia-kloosters
- Brasov – die mooiste stad in Roemenië
- Donau-delta – geniet die fauna en flora
- Boekarest