Omtrent hierdie toer
- Al was jy reeds vantevore in Lima, op die toer besoek ons die koffiedistrik en bymekaarkomplek van die kunstenaars!
- Reis per bus en sien die land!
- Besoek ʼn eiland bekend as “klein Galapagos” eintlik die Ballestas (Kruisboog-eilande), met ʼn geleentheid om oor die Nazca-lyn te vlieg en dan al noord langs die Stille Oseaan te reis.
- Sien die kondors by die Colca-ravyn en dan vlieg ons na die Pantanel, die grootste vleiland in die wêreld.
- Die Jaguars wag! En nog vele meer. Ek wil my verstout om te sê dis die Amasone in die oortreffende trap!