9 – 26 September (Oberammergau & Bootreis)
12 – 24 September 2022 (Oberammergau & Europa)
- Oberammergau toere word elke tien jaar aangebied
- Met die toer besoek ons Europa voor ons Oberammergau se Passiespele bywoon
- Parys – hier spandeer ons 2 dae
- Besoek die Eiffel-toring en vele ander bekende plekke
- Boergondië – bekend vir hul wyne en besoek ʼn wynkelder
- Luzern – reis deur die Alpe en onderneem ʼn staptoer deur die klein dorpie
- Oberammergau – woon die Passiespele by
- Salzburg – besoek Koning Louis XIV se paleis, Schloss Leopoldskron
- Mirabell-tuine, die geboorteplek van Mozart in die Getreidegasse en vele meer
- Praag – so baie om te beleef en ons laaste besoekpunt voordat ons terugkeer huis toe
Doen navraag omtrent hierdie toer