Omtrent hierdie toer
Unieke wintertoer!
- Stockholm – stadstoer, besoek die Vasa museum
- Kiruna – hier beleef ons die Yshotel en soek van die noorderligte
- Jukkasäsarvi – beleef die sneeulandskap op ʼn hondeslee.
- Abisko – besoek die Abisko Nasionale Park en soek die noorderligte
- Narvik – besoek die Tweede Wêreldoorlog museum asook die Pool Park
- Tromsø – hoofstad van Samiland, besoek museums, beleef die rendierkampioenskappe en doen inkopies
- Oslo – stadstoer en besoek bekende besienswaardighede