• Mongolië

Mongolië

19 Junie – 4 Julie 2022

Omtrent hierdie toer

Mongolië, ʼn land wat deur China en Rusland begrens word.

Bekend vir uitgestrekte, ruie landskappe en nomadiese kultuur. 

Die hoofstad, Ulaanbaatar, gesentreer rondom Chinggis Khan (Genghis Khan)-plein, vernoem na die berugte stigter van die 13de en 14de-eeuse Mongoolse Ryk.

Doen navraag omtrent hierdie toer