Omtrent hierdie toer
- Ons slaap in Chef Chahoen in ʼn boetiekhotel in die middel van die blou dorp, met genoeg tyd om rond te loop!
- Spandeer tyd in die duine van die Sahara-woestyn
- Kruis die Atlasbergreeks
- Slaap in ʼn kasbah
- Marokkaanse kookles in professionele kookskool
- Verken die souks van Fez en Marrakesj
- Genoeg vrye tyd om plekke op u eie te verken of om inkopies te doen