• Indië & Nepal

Indië & Nepal 2021

27 Februarie – 14 Maart 2022

Omtrent hierdie toer

  • Taj Mahal – ʼn moet-besoek
  • Rooi Fort op pad na Jaipur – die pienk stad van Indië.
  • Jaipur – genoeg tyd om nie net paleise te verken nie, maar ook inkopies te doen.
  • ʼn Kookles
  • Delhi – Indies Hate, geskiedenis van Gandhi, Qutub-minaetr, tuk-tuks en vele meer
  • Varanasi – ons leer meer van die Indiese kultuur
  • Kochi – die apostel Thomas het die mense hier gekersten en die Hollandse invloed is ook nog duidelik sigbaar in die boustyl en leefwyse.
  • Twee lekker rustige dae op die rysbote van Kumarakom
  • Moembaai – te veel om te noem; kom saam!

Doen navraag omtrent hierdie toer