Omtrent hierdie toer
- Athene – die ou en die nuwe dele van die stad word besoek, onder andere die Akropolis
- Kalambaka – Meteora-klooster
- Mykonos – geniet ʼn tipiese Griekse spitbraai op een van die plase
- Santorini – neem die mooiste foto’s vanaf die hoogste punt, en besoek kloosters en wynplase
- Bootvaart na die eiland Thirassia met sy bekende vulkaan