- Kaïro – besoek die pvramides van Giza
- Aswan – gaan aan boord ʼn skip / Abu Simbel kan besoek word / Vaar na Edfu en Esna
- Luxor – besoek die Nekropolis van Thebes en Vallei van die Konings asook die belangrike tempels van Karnak en Luxor
- Sharm El Sheikh – baie vrye tyd om ook op u eie te verken
- Kaïro – besoek die Nasionale Museum en ou deel van die stad
- Jordanië
- Petra – besoek die bekende Rooi Rose-stad
- Dooie See – Kerke van Madaba (stad van mosaïeke) / swem in die Dooie See
Doen navraag omtrent hierdie toer