• Baltiese State

Finland, Letland, Estland, Litaue

30 Augustus – 12 September 2020

Omtrent hierdie toer

Beleef die Baltiese State en die groter Helsinki metropolitaanse gebied in die somer.

Sien die asemrowende platteland en stede.

Dit is verstommend hoe vinnig hierdie lande herstel het van kommunisme.

Doen navraag omtrent hierdie toer