Alhoewel ons spesialiseer in groepstoere, het ons vele kliënte wat ons kundigheid benut, wanneer hulle individuele vakansies of besigheidsreise beplan. Seagull glo in professionele diens, te same met die persoonlike aandag kenmerkend van klein dorpie besighede.

Ons kan u tyd en geld spaar deur die volgende dienste te lewer vir individuele reise:

  • Vakansiepakette
  • Vlug- en busbesprekings
  • Motorhuur
  • Verblyf
  • Hulp met visums
  • Reisversekering

Kontak ons gerus vir u persoonlike reisbeplanning

Jeffreysbaai:
Tel: 042 296 0475
Email: elizabeth@seagulltoere.co.za