Hoekom Seagull?


Ondervinding

Seagull het meer as 20 jaar se ondervinding in groepstoere.

Persoonlike Aandag

By Seagull word ons kliënte ons vriende. Ons streef om persoonlike aandag te gee aan elke kliënt.

Groepstoere

  Dit is veiliger om in groepe te reis en goedkoper groepstariewe kan beding word.



Kliek hier om ons jaarprogram af te laai
Laai ons 2017 jaarprogram af
Epos ons by info@seagulltoere.co.za vir volledige reisprogramme van die land(e) waarna u graag wil toer.

insurance-travel-suitcase

Wat sê Seagull se kliënte?


  • Die reisiger word meegesleur deur ’n kleurvolle samesmelting van skeppings; musiek, vrolikheid, maar ook aanpassing by moeilike omstandighede verpak in ’n gees van lewensgenietinge wat die waarnemer se battery laai en met hoop vervul die plaaslike burgers ervaar. Die program is uiters sorgvuldig bestuur, met ’n entoesiastiese, topklas toerleier, gidse, busbestuurders, aangename akkomodasie en reislogestiek wat die reisiger totaal laat ontspan.
    Francois Theron
    Snr lektor, Skool vir Publieke Leierskap
    -
    Stellenbosch Universiteit
  • I would personally like to thank you for a wonderful tour to Europe in December 2015. I enjoyed every minute; the programme was full of lovely surprises, the hotels could not have been better and your arrangements went smoothly from beginning to end. Your friendliness and gentle manner was appreciated by us all.
    Barbara Wassermann
  • I was priviledged to be on the recent tour to Morocco, led by Les Clark. It was a wonderful experience which lived up to my every expectation, well organized and the country is as exotic as the names sounded.  Les has every situation well in hand, and our guide. Hassan, was a treasure. I would like to recommend you use him again. Many thanks for this long awaited pleasure.
    Jo Parkins
  • Dankie vir die onvergeetlike ervaring! Elke oomblik wat ek my oë wou knip het ek dit so vinnig as moontlik gedoen want jy wil tog net niks mis nie. Seagull het weer voortreflike diens gelewer!
    Mariaan Rademan

Luister na ons op RSG

Luister na ons op Reis Sonder Grense op RSG elke Saterdagoggend.

rsg.2png

Ons Kliënte Word Ons Vriende